|
Voorwaardes vir gebruik Die inligting en materiaal vervat in hierdie webblad word voorsien deur namaquainfo.com as 'n diens en kan slegs gebruik word as inligting. © Kopiereg Tensy anders gemeld, is die ontwerp en inhoud van hierdie webblad, insluitende, maar nie beperk tot die teks en afbeeldings, die eiendom van namaquainfo.com. Geen inligting, insluitende, maar nie beperk tot die teks en afbeeldings, mag op enige manier gekopieer of gebruik word sonder spesifieke vooraf skriftelike toestemming nie. Afdrukke van fotos kan gekoop word. Kontak die webmeester vir besonderhede. Privaatheid Ons hier by namaquainfo.com respekteer u privaatheid. Waar ons vir u kontak inligting sou vra is dit om aan u 'n diens te lewer. Ons gebruik nie u inligting vir enige ander redes nie. Ons verkoop of versprei ook nie u inligting aan ander instansies nie. Deel van inligting Terwyl ons hier by namaquainfo.com probeer om deur hierdie webblad akkurate inligting te voorsien kan oons nie enige waarborge verstrek, spesifiek of andersins, met betrekking tot die akkuraatheid, volledigheid en betroubaarheid van die inligting hierin vervat nie. Ook nie ten opsigte van die gebruik, integriteit, beskikbaarheid en funksionaliteit van hierdie webblad nie. Terwyl ons ook geen beheer het oor enige van die faktore wat die inligting vervat op hierdie webblad nie, kan ons geen verantwoordelikheid aanvaar vir die akkuraatheid of volledigheid van sodanige inligting nie. Ons kan gevolglik ook geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies of skade wat volg op die gebruik van enige inligting geplaas op hierdie webblad nie. Ons stel voor dat u inligting verifieer voor gebruik. Veranderinge namaquainfo.com, en/of sy verteenwoordigers en agente reserveer die reg om veranderinge aan hierdie webblad te doen sonder vooraf kennisgewing. Waarborge namaquainfo.com voorsien geen waarborge, spesifiek of andersins, dat 1. die inligting beskikbaar op hierdie webblad vry is van enige virusse van enige aard 2. die webblad korrek op elke rekenaar sal vertoon nie 3. data en/of programmeringskode hierin gebruik, nie u rekenaars, sagteware en/of netwerke kan beinvloed of nadelig sal affekteer nie. Toepaslike Reg Hierdie webblad is geskep en word onderhou en beheer vanuit die Republiek van Suid-Afrika. As sulks is die reg en jurisdiksie van Suid-Afrikaanse howe van toepassing op die gebruik, of onvermoeë van gebruik, van hierdie webblad. Blomtoer besprekingsvorm/Voorwaardes Kliek hier om die besprekingsvorm en voorwaardes te sien/ druk (.PDF formaat)
|