Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Waar om te oornag Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English Algemene inligting Voorstelle oor waar in Namakwaland om blomme te sien Fotos van Namakwalandse veldblomme


Beste tyd om blomme te sien

Enige tyd is 'n goeie tyd om Namakwaland te besoek.

Dit is 'n streek van kontraste. Meeste van die jaarlike reenval kom voor in die periode van Junie tot Augustus.
Sneeu is nie ongewoon in die winter wanneer die gemiddelde temperatuur sowat 7C is. In die somer kan tot 40C+ gemeet word met 'n gemiddeld van 32C.

Die beste tyd om die veldblomme in Namakwaland te sien is gedurende Augustus en September. Die veldblomme is afhanklk van reen. U word sterk aangeraai om navraag te doen oor die stand van blomme voordat u besoek. Ons kontak bladsy bevat nommers vir navrae.






tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
/ kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
webblad deur FotoDigi