|
Self-ry toere na Namakwaland Hierdie afdeling sal binnekort opdateer word. Ons beplan om hier aan u inligting te gee en roetes voor te stel van waar u waarskynlik baie blomme gaan sien. Saam met 'n bekende 4x4toergroep is ons ook besig om 'n roete saam te stel waar blomme bereik kan word met u 4x4 voertuig. Kliek hier vir meer inligting.
|