|
NAMAKWALAND AKKOMMODASIE Nababeep Hills Gastehuis - Nababeep LIGGING Hillstraat 212, Nababeep. HOE OM DAAR TE KOM Ry reg deur Nababeep, verby die Museum en Hotel. Versigtig vir STOP tekens. Oorkant Kerk, draai regs in Hill straat. Gastehuis aan regterkant. KONTAK BESONDERHEDE Tel/Fax: 027 713 8083 HERBERGIER Magda van Niekerk. AKKOMMODASIE 7x en-Suite Dubbelkamers ETES Ontbyt ingesluit Ander etes kan gereel word (hoogs aanbeveel deur webmeester) Midagete pakkies beskikbaar aan gaste tydens blommeseisoen ANDER INLIGTING Kom woon waar belangrike gaste van die ou kopermyne oornag het. Hierdie is die ou kopermyne se 'Guest Cottage' wat gerestoureer is en omskep is in 'n gerieflike gastehuis. namaquainfo.com toere gebruik hierdie fasiliteit - ons dink dit is goed
|