|
NAMAKWALAND AKKOMMODASIE De Hoek Gastehuis - Kamieskroon LIGGING Gerrie Genisstraat, Kamieskroon. HOE OM DAAR TE KOM Volg die N7 na Kamieskroon. Afdraai na Kamieskroon duidelik gemerk. By 'T' aansluiting draai regs en links by eerste straat. Draai regs in Gerrie Genisstraat. Gastehuis aan regterkant. KONTAK BESONDERHEDE Tel/Fax: 027 672 1632 HERBERGIER Sannie Gagiano AKKOMMODASIE 3x en-Suite Dubbelkamers 3x Dubbelkamers met deel badkamer ETES Ontbyt ingesluit Ander etes kan gereel word ANDER INLIGTING Kinders welkom TV beskikbaar Wasgoed op versoek
|