Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Meer oor die veldblomme Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English Akkommodasie in Namakwaland Akkommodasie op die roete vanaf Kaapstad Akkommodasie op die roete vanaf Gauteng


Algemene inligting

Namakwaland is a yl bewoonde droë landstreek. Dit het byna geen spesifieke behoefte aan toerisme akkommodasie buite die redelik kort blomme seisoen nie.

Akkommodasie is beperk tot enkele klein hotelle, Gastehuise en 'n paar Gaste Plase. Daar is ook 'n beperkte aantal kampeer tereine.

Die luukse, gegradeerde instansies is die uitsondering of so ver geleë dat dit te vêr is om te oorweeg.

As gevolg avn die beperkte aantal bedens, veral in die blommeseisoen, beveel ons ten sterkste aan dat vroegtydig bespreek word. Hou ook in gedagte dat meeste van die instelling NIE oor kredietkaart geriewe beskik nie.

Waar om te oornag
Ons voorsien hier 'n lys van instellings wat akkommodasie aanbied
  • in Namakwaland
  • op die roete vanaf Kaapstad
  • op die roete vanaf Gauteng
    asook hul kontak besonderhede. In sekere gevalle voorsien ons ook meer volledige inligting.

    Kontak besonderhede soos voorsien was korrek ten tye van publikasie. Dit mag egter verander sonder vooraf kennisgewing.

    Besprekings
    namaquainfo.com voorsien 'n besprekingsdiens waarvoor 'n nominale fooi gehef word.
    Kliek hier en stuur aan ons volle besonderhede van u besprekings behoefte.
    Ons sal met u skakel.

    Kry u instansie op die lys
    Kliek hier indien u oor 'n instansie beskik wat u op die lys wil plaas.



    Namakwaland akkommodasie Namakwaland akkommodasie Namakwaland akkommodasie



  • tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
    / kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

    hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
    webblad deur FotoDigi