Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Waar om te oornag Meer oor die veldblomme Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English



Namakwalandse Dorpe: GROENRIVIERSMOND


* Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie blad geplaas word *
Die pad na Groenriviersmond Groenrivier en sy mond Groenriviersmond

HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 30 51S 17 33E)
Vanaf die N& draai na Garies. Volg die pad deur die dorp en 'n verdere 70km met 'n grondpad.

OORSPRONG VAN DIE NAAM
Vernoem na die ligging langs die mond van die rivier.

ANDER INLIGTING
Wat voorkom as 'n verwaarloosde dorpie is in werklikheid die vakansiehuise van (hoofsaaklik) plaaslike boere en is baie gewild met vakansietye. Gedurende die lente is daar 'n oorvloed van veldblomme wat nog 'n goeie rede is om te besoek.

Die enigste fasiliteite is 'n oorvloed van toilette in 'n swak gedefinieerde kampeerterein. 'n Teken verwys na permitte maar dui nie aan van wie dit bekom kan word nie.

In 1988 is 'n ligtoring opgerig wat elke 5 sekondes 'n enkel ligstaal vertoon.

Die gebied is ge-oormerk om ingesluit te word by die nuwe, ekologies belangrike, Groen-Spoeg Nasionale Park.

AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    BUURDORPE
    Garies 70km


    Groenriviersmond kuslyn Groenriviersmond Vuurtoring (1988) Die boodskap is duidelik

    Voëllewe langs die rivier Voldoende fasiliteite en baie blomme in 'n ongedefinieerde kampterrein Veldblomme by Groenriviersmond



  • tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
    / kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

    hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
    webblad deur FotoDigi