Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Waar om te oornag Meer oor die veldblomme Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English



Namakwalandse Dorpe: VANRHYNSDORP


* Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie blad geplaas word *
Vanryhnsdorp Vanryhnsdorp landmark Prominent peak in Gifberg near Vanryhnsdorp

HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 31 37S 18 44E)
Langs die N7 sowat 300km noord van Kaapstad.

GESKIEDENIS
Uitgelê as dorp in 1887. Word 'n munisipaliteit in 1913. Speel belangrike rol in die Boereoorlog.

OORSPRONG VAN DIE NAAM
Oorspronklik bekend as Troe-Troe. In 1880 vernoem na die eienaar van die grond waarop die dorp uitgelê is.

BEVOLKING
4,000

INTERESSANTE PLEKKE
  • Grootste vetplant kwekery in Suid-Afrika.
  • Museum.
  • Radio Museum.

    WAT OM TE SIEN EN DOEN
  • Verskeie watervalle.
  • Wandelpaaie.
  • Bergfietsroetes.
  • 4x4 roetes.

    AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    TOERISME KANTOOR
  • Vanrhynsdorp Toerisme Tel/Fax: 027 219 1552

    BUURDORPE
    Nieuwoudtville 52km
    Nuwerus 70km
    Klawer 22km



  • tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
    / kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

    hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
    webblad deur FotoDigi