Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Waar om te oornag Meer oor die veldblomme Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English



Namakwalandse Dorpe: SPRINGBOK


* Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie blad geplaas word *
Springbok Goegap Natuurreservaat, Springbok Springbok Gholfbaan

HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 29 40S 17 53E)
Op die N7, sowat 570km noord van Kaapstad en 110km suid van die Namnibiese grens.

GESKIEDENIS
Koper is op die plaas Melkboschkuil ontdek en in 1850 is die eerste myn in Suid-Afrika hier gestig. Die myn het tot 1888 gefunksioneer. In 1862 is die dorp gestig. In 1933 het dit 'n munisipaliteit geword.

Hoof handelsentrum van Namakwaland.

OORSPRONG VAN DIE NAAM
Oorspronklik Springbokfontein genoem. In 1911 verkort na Springbok.

BEVOLKING
15,000

INTERESSANTE PLEKKE
  • Van der Stel Kopermyn (1685)
  • Boere oorlog grafte en gedenktekens
  • Namakwaland Museum

    WAT OM TE SIEN EN DOEN
  • Goegap Natuurreservaat
  • Veldblomme in seisoen

    AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    TOERISME KANTOOR


    BUURDORPE
    Steinkopf 42km
    Okiep 8km
    Nababeeb 21km
    Aggeneys 115km
    Kleinsee 93km
    Kamieskroon 74km

    Naby Springbok



  • tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
    / kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

    hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
    webblad deur FotoDigi