Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Waar om te oornag Meer oor die veldblomme Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English



Namakwalandse Dorpe: NIEUWOUDTVILLE
"Die Blombol hoofstad van die wêreld"



Typical Nieuwoudtville sandstone architecture Nieuwoudtville landmark Nieuwoudtville Wild Flower Reserve

HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 31 23S 19 06E)
Vanaf Vanrhynsdorp, volg die R27 oor die Vanrhynspas na Nieuwoudtville.

GESKIEDENIS
Die dorp Nieuwoudtville is ontwikkel op grond wat in 1897 aan die NG Kerk geskenk is.

Nieuwoudtville het 'n merkbaar hoër reenval as omliggende gebiede. In 'n radius van 15km word dit ook omring deur 4 verskillende plantegroei araes: die Hantam, Boesmanland, Knersvlakte en Namakwaland. Die dorp, bekend vir sy veldblomme in die lente, het 'n besondere hoë konsentrasie van blombolspesies en word gekenmerk deur sy sandsteen argitektuur.

OORSPRONG VAN DIE NAAM
Vernoem na die broers Nieuwoudt wat die grond aan die kerk geskenk het.

BEVOLKING


INTERESSANTE PLEKKE
  • Nieuwoudtville waterval
  • Nieuwoudtville Veldblom reservaat

    WAT OM TE SIEN EN DOEN
  • Veldblomme in seisoen
  • Sandsteen geboue
  • Oorlogskloof Natuurreservaat
  • Veldblomme op die plaas Matjiesfontein

    AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    TOERISME KANTOOR
    Voortrekkerstraat Tel: 027 218 1316 Fax: 027 218 1052

    BUURDORPE
    Van Rhynsdorp 50km
    Calvinia 70km
    Loeriesfontein 63km


    Near Nieuwoudtville Near Nieuwoudtville Near Nieuwoudtville

    Nieuwoudtville waterfall (top/small fall) Near Nieuwoudtville Near Nieuwoudtville

    Near Nieuwoudtville Near Nieuwoudtville Near Nieuwoudtville



  • tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
    / kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

    hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
    webblad deur FotoDigi