|
Namakwalandse Dorpe: NABABEEP
HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 29 35S 17 47E) Langs die N7, net noord van Springbok. GESKIEDENIS In 1860 gestig deur die Cape Copper Company 'n Smalspoor spoorweglyn is vanaf Port Nolloth na die koperstreek gebou (1869 to 1876). Hierdie lyn was in gebruik tot 1943 toe dit met padvervoer vervang is en die spoorlyn verwyder is. OORSPRONG VAN DIE NAAM Twee bronne verskil oor die naam. Een verwys na die naam as van Khoi oorsprong en verwys na 'n slegte pad. Die ander verwys na 'n Nama naam wat verwys na "die water agter die koppie". BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE WAT OM TE SIEN EN DOEN AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE Okiep 13km Springbok 21km
|