|
Namakwalandse Dorpe: KOIINGNAAS 'n Permit word benodig om Koiingnaas te besoek. Permitte moet minstens 7 dae voor besoek bekom word van De Beers Consolidated Mines Tel: 027 807 1911 HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 30 12S 17 17E) Maklike toegang vanaf Hondeklipbaai. GESKIEDENIS Koiingnaas is geleë binne beperkte diamantgebied. OORSPRONG VAN DIE NAAM Naam van Khoi en beteken 'Soet Water' BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE WAT OM TE SIEN EN DOEN AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE Hondeklip Bay 15km Garies 102km Kamieskroon 107km |