|
Namakwalandse Dorpe: KLEINSEE 'n Permit word benodig om Kleinsee te besoek. Permitte moet minstens 7 dae voor besoek bekom word van De Beers Consolidated Mines Tel: 027 807 1911 HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 29 40S 17 05E) Vanaf Port Nolloth, volg die pad na Grootmis en Kleinsee. Daar is ook 'n pad vanaf Hondeklipbaai en Koiingnaas. GESKIEDENIS Kleinsee is in 1927 gestig langs die mond van die Buffelsrivier en is geleë binne beperkte diamantgebied. OORSPRONG VAN DIE NAAM Naam verwys na die strandmeer by die mond van die Buffelsrivier. BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE WAT OM TE SIEN EN DOEN AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE Port Nolloth 72km Springbok 105km |