Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Waar om te oornag Meer oor die veldblomme Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English



Namakwalandse Dorpe: GARIES

* Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie blad geplaas word *


Garies Playing sport now has a new meaning

HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 30 33S 17 59E)
Op die N7, 144km noord van Vanryhnsdorp en 114km suid van Springbok.

GESKIEDENIS
In 1845 is die dorp uitgelê op die plaas Goedeverwagting wat aan die N G Kerk geskenk was.

OORSPRONG VAN DIE NAAM
Die Nama vir 'n algemene stergras in hierdie omgewing (Cynodon dactylon).
Word Th'aries gespel in Nama.

BEVOLKING


INTERESSANTE PLEKKE
Groenriviersmond

WAT OM TE SIEN EN DOEN
  • Veldblomme in seisoen

    AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    TOERISME KANTOOR


    BUURDORPE
    Kamieskroon 46km
    Hondeklipbaai 87km
    Bitterfontein 58km



  • tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
    / kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

    hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
    webblad deur FotoDigi