Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Waar om te oornag Meer oor die veldblomme Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English



Namakwalandse Dorpe: BITTERFONTEIN

* Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie blad geplaas word *


Bitterfontein

HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 31 02S 18 16E)
OP die N7, 86km noord van Vanryhnsdorp.

GESKIEDENIS
Hoofsaaklik 'n landbou gebied terwyl graniet ook in die omgewing gemyn word. Die Bitterfontein spoorwegstasie is aan die einde van die lyn vanaf Kaapstad. Die dorp beskik wel oor 'n hotel maar die naaste kerk is op nabygeleë Nuwerus.

OORSPRONG VAN DIE NAAM
Vernoem na die plaas waarop dit aangelę is.

BEVOLKING


INTERESSANTE PLEKKE
  • Van Meerhof Grot (Nasionale Monument)
  • Graniet myne

    WAT OM TE SIEN EN DOEN
  • Kersbos Privaat veldblomreservaat.

    AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    TOERISME KANTOOR


    BUURDORPE
    Garies 61km
    Nuwerus 17km



  • tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
    / kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

    hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
    webblad deur FotoDigi