Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Waar om te oornag Meer oor die veldblomme Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English



Plaas MATJIESFONTEIN distrik Nieuwoudtville



Een van die historiese geboue by Matjiesfontein By Matjiesfontein By Matjiesfontein


HOE OM DAAR TE KOM
Geleë sowat 12km suid van Nieuwoudtville. Duidelike rigtingwysers vanuit die hoofstraat sal u oor 'n grondpad lei na die plaas.

BESONDERHEDE
Daar word gesê dat geen ander enkel perseel ter wêreld oor so groot verskeidenheid van veldblomme beskik nie.

Vanaf die historiese geboue waar tradisionele middagetes ook bedien word, volg die sirkel roete tussen ongelooflike veldblomme oor die plaas.

TOEGANGSTYE
Daagliks oop vanaf 08h00 tot 17h00

KONTAK BESNDERHEDE
Tel: 027 214 0608
  • Webblad
  • e-Pos


    AKKOMMODASIE
    Matjiesfontein het geen fasiliteite vir akkommodasie op hierdie stadium nie.
    Sien Sien "Waar om te bly" vir akkommodasie in Nieuwoudtville.



  • tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
    / kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

    hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
    webblad deur FotoDigi