Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Waar om te oornag Meer oor die veldblomme Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English



NAMAKWA NASIONALEPARK



Die pad vanaf Kamieskroon Die gebouekompleks by die Namakwa NP Namakwa NP


HOE OM DAAR TE KOM
Duidelike rigtingwysers vanaf die N7 sal u lei tot in die park, sowat 20km wes van Kamieskroon.

BESONDERHEDE
Die węreldbekende Skilpad Veldblomreservaat vorm deel van hierdie park van sowat 20,000ha. Dit bevat van die meeste veldblomme in enige droë landskap en meer as 1000 van die totaal van oor die 3500 plantspesies kom nęrens anders in die węreld voor nie.

Die veldblomme is op hul mooiste gedurende die lente en kan slegs deur 'n persoonlike besoek werklik waardeer word. Geen woorde kan hierdie wonderlike skoonheid in hierdie land van kontraste na behore beskryf nie.

TOEGANGSTYE
Daagliks oop vanaf 08h00 tot 17h00

KONTAK BESNDERHEDE
Tel: 027 672 1948
Fax: 027 672 1015
  • Webblad
  • e-Pos

    AKKOMMODASIE
    Die Namakwa Nasionalepark het geen fasiliteite vir akkommodasie op hierdie stadium nie.
    Verversings en middagetes is beskikbaar.
    Sien Sien "Waar om te bly" vir akkommodasie in Kamieskroon.



  • tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
    / kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

    hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
    webblad deur FotoDigi